Skaak | Chess

Hoërskool Andrew Rabie se skaak span verken die wêreld van skaak deur nuwe bewegings, taktieke en strategieë te leer.  Ons neem graag deel aan verskeie kompetisies en toernooie by ander skole.

Enige leerder wat belangstel om hierdie unieke vaardigheid te ontwikkel, is welkom om by ons aan te sluit. Ons neem graag beginners tot wel gevorderde spelers. Oefeninge vind Dinsdae en Woensdae na skool plaas.



Andrew Rabie High School’s chess team explores the world of chess by learning new moves, different tactics and strategies.  We participate in various competitions and tournaments at other schools.

Any learner who wishes to take part is welcome to join us. We are eager to welcome both beginner and advanced players.  Practices take place on Tuesdays and Wednesdays after school.