Boekklub

Book Club

The Honey Badger Book Club

Die doel van die boekklub is om leerders se literêre ervaring en kennis uit te brei. Dit is 'n veilige omgewing en 'n ruimte waar leerders nuwe vriende kan maak. Die doel is ook om 'n lewenslange belangstelling in lees te ontwikkel.

Lees stel ons in staat om na ander rehalms te reis, meer oor 'n verskeidenheid kulture te leer en empatie met die karakters te hê. Lees leer ons ook om meer menslikheid te toon.

Die ‘Honey Badger-boekklub leen aan leerders verskillende boeke en die boeke word by die volgende boekklubvergadering terugbesorg en geroteer. Die lede vergader tweeweekliks, een keer formeel in die konferensielokaal asook eenkeer per maand in kamer 23.



The aim of the book club is to expand the learners’ literary experience.  It is a safe, welcoming environment and a space where learners can make new friends. The purpose is also to develop a lifelong interest in reading.

Reading allows us to travel to other realms, learn about a variety of cultures and empathize with the characters.  Reading teaches us humanity.

The Honey Badger Book Club is a multi-title book club: all members read different novels and the novels are returned and rotated at the next book club meeting.  The members meet fortnightly, once formally in the conference room and mid-month in room 23.