Geskiedenis

History

Our School History

GESKIEDENIS

Die Hoërskool Adcockvale, soos ons aanvanklik bekend was, het sy ontstaan op 21 Januarie 1953 gehad.  Die eerste hoof was mnr. Dinks van Zyl.  Die nuwe skoolgebou (sonder saal) is in 1955 in gebruik geneem en die skool se naam is ook verander na die Hoërskool Andrew Rabie.  Die skool is na dr. Andrew Rabie vernoem omdat hy hom beywer het vir die stigting van ‘n tweede Afrikaansmedium-skool in Port Elizabeth.  In 1963 word die saal in gebruik geneem en is vernoem na mnr. Dinks van Zyl.  Hy is op 26 Februarie 1966 tydens ‘n driehoekige atletiekbyeenkoms met D.F. Malherbe en Cillié aan ‘n hartaanval oorlede.

Hy word opgevolg deur mnr. Etienne Smit.  In 1970 word mnr. Smit D.F. Malan se nuwe hoof en word hy opgevolg deur mnr. Meyer Sauerman.  Op 6 April 1978 is dr. Rabie oorlede.  In Maart 1985 tree mnr. Sauerman af.  Hy word opgevolg deur mnr. Charlie Roux.  In September 1985 word die sportkompleks voltooi en vernoem na Mnr. Meyer Sauerman.  In 1992 tree mnr. Roux af en word hy opgevolg deur mnr. Streis Wahl.  (1993 – 2009)

Mnr. S. Wahl het in 2009 afgetree en mnr. Willie Lombard het as skoolhoof gedien 2009 – 2010.  Mnr. Lieb Schreuder het waargeneem as skoolhoof in 2011 en mnr. S. Fouche in 2012. Mnr. Willie Botha het diens as  skoolhoof op 1 Augustus 2012 aanvaar. Huidiglik is mnr. H. De Vos skoolhoof van die Hoërskool Andrew Rabie.

Lees meer



HISTORY

Adcockvale High School, as we were initially known, had its origins on 21 January 1953. The first principal was Mr. Dinks van Zyl. The new school building (without hall) was put into use in 1955 and the school's name was also changed to Andrew Rabie High School. The school is named after dr. Andrew Rabie because he campaigned for the establishment of a second Afrikaans medium school in Port Elizabeth. In 1963, the hall was put into use and named after Mr. Dinks of Zyl. He died of a heart attack on 26 February 1966 during a triangular athletics meeting with DF Malherbe and Cillié.

He is succeeded by Mr. Etienne Smith. In 1970 Mr. Smit became DF Malan's new principal and he is succeeded by Mr. Meyer Sauerman. On April 6, 1978, Dr. Rabie passed away. In March 1985 Mr. Sauerman retired. He was succeeded by Mr. Charlie Roux. In September 1985 the sports complex was completed and named after Mr. Meyer Sauerman. In 1992 Mr. Roux retired and was succeeded by Mr. Stress Wahl. (1993 – 2009)

Mr. S. Wahl retired in 2009 and mr. Willie Lombard served as principal 2009 – 2010. Mr. Lieb Schreuder acted as principal in 2011 and Mr. S. Fouche in 2012. Mr. Willie Botha assumed service as principal on August 1, 2012. The current principal of Andrew Rabie Highschool is mr. H. De Vos.